10 Minute Mail: kitsregistrasie
Aanlyn privaatheid en gerief bots dikwels. 10 Minute Mail bied ’n vinnige, doeltreffende oplossing vir ’n algemene irritasie: verpligte e-posregistrasie.
10minutemail.net is ’n gratis, wegdoenbare e-posdiens. U tydelike e-posadres sal na 10 minute verval waarna u geen toegang daartoe sal hê nie. U kan die tyd met 10 minute verleng.
Die webwerf waarop u aanteken kan u persoonlike inligting verkoop: u weet nooit waar u e-posadres gepubliseer gaan word nie. In sulke tye is ’n 10-minuut e-posadres die beste oplossing vir u probleme.
Alle posbusse is werklik wegdoenbaar, ken-nie-die-geskrapte-terugkry-nie posbusse, geeneen kry toegang tot u posbus nie.
Ons bied geen pasgemaakte posbus nie, posbusse word ewekansig geskep, vorige adresse sal nie herhaal word nie. Geeneen kan u e-pos lees nie.
U kan die toegangstyd vir u posbus verleng na tot 100 minute.
U kan die pas vervalle posbus herstel voordat dit deur die stelsel verwyder word.
Ons het ’n toegewyde blad vir mobiele toestelle sodat ons diens maklik bereikbaar is op u mobiele toestel.
Ons vervang die domeinnaam elke 45 dae om te voorkom dat admins ons domein blokkeer.
10minutemail.net is ’n gratis, wegdoenbare e-posdiens. U tydelike e-posadres sal na 10 minute verval waarna u geen toegang daartoe sal hê nie. U kan die tyd met 10 minute verleng.
Die webwerf waarop u aanteken kan u persoonlike inligting verkoop: u weet nooit waar u e-posadres gepubliseer gaan word nie. In sulke tye is ’n 10-minuut e-posadres die beste oplossing vir u probleme.
A1: NEE, ons webwerf is WERKLIK wegdoenbare posdiens, gevolglik kan ons nie toelaat dat gebruikers die naam van ’n posbus pasmaak nie. Dit beskerm die privaatheid van alle gebruikers. Ons hoop u verstaan waarom pasgemaakte name ontoelaatbaar is.
A2: NEE, ons gebruik bitmaprekordgegenereerde posbusse, selfs die posbus is geskrap. Die map sal die gebruikte e-posse skrap en voorkom dat dit weer gegenereer word.
A3: NEE, u kan die tyd uitrek voordat dit verval. Gedurige uitbreiding sal voorkom dat die posbus verval.
Gebruik Facebook of e-pos: om ons te kontak (Engels of Sjinees). Ons kan nie altyd antwoord nie maar gaan ons bes doen om te reageer.
TuisU tydelike e-pos het self-vernietig.
Permaskakel en toegangsleutel word in u blaaier bewaar, ons hou nie u data nie. Indien u blaaierdata gewis word, word hierdie rekords ook gewis.
Let daarop dat wanneer u die domeinnaam vervang, die ou rekord gewis sal word. Dit is van toepassing op alle domeinname wat gedeaktiveer is en groot gemorspos, waaraan ons werk, moontlik kan ons eendag ’n permaskakel na alle posbusse maak.
| Pos | Datumtyd | |||
|---|---|---|---|---|
| Pos | Datumtyd |

U blaaier ondersteun nie lokaleBerging nie, maak seker u blaaierweergawe is beter as IE 8+, Chrome 4+, Firefox 3.5+, Safari 4+, Opera 10.5+, en verleen toegang tot lokaleBerging.
U kan e-posgeskiedenis van ander adresse invoer; domeinnaam wat gebruik word moet egter beperk word.
Aanvaar slegs JSON-reeks: reeks[ objek{ pos, bronkode, sleutel, tyd }, objek, ... ]