Welkom by 10 Minute Mail
U e-posadres sal oor verval
10minutemail.net is ’n gratis, wegdoenbare e-posdiens. U tydelike e-posadres sal na 10 minute verval waarna u geen toegang daartoe sal hê nie. U kan die tyd met 10 minute verleng.
Die webwerf waarop u aanteken kan u persoonlike inligting verkoop: u weet nooit waar u e-posadres gepubliseer gaan word nie. In sulke tye is ’n 10-minuut e-posadres die beste oplossing vir u probleme.
U e-posadres sal oor verval

Geagte Anoniem,
Dankie dat u 10 Minute Mail gebruik om gemorspos te beveg, u tydelike wegdoenbare e-posl is:
Gebruik dit om met enige webwerf na u keuse te kommunikeer. U het 10 minute om die posbus te gebruik. Indien dit nie genoeg is nie kan u op "Gee my nog 10 minute" of "Hervul" klik om dit te verleng.
Hierdie diens vereis koekies en JavaScript. Koekies bewaar jou sessie en taalvoorkeur. Ons gebruik Google AdSense vir advertensies en Google Analytics om gebruik te meet.
10 Minute Mail
| Van | Onderwerp | Datum |
|---|---|---|
| [email protected] | Hallo. Welkom by 10 Minute Mail | sopas |
Alle posbusse is werklik wegdoenbaar, ken-nie-die-geskrapte-terugkry-nie posbusse, geeneen kry toegang tot u posbus nie.
Ons bied geen pasgemaakte posbus nie, posbusse word ewekansig geskep, vorige adresse sal nie herhaal word nie. Geeneen kan u e-pos lees nie.
U kan die toegangstyd vir u posbus verleng na tot 100 minute.
U kan die pas vervalle posbus herstel voordat dit deur die stelsel verwyder word.
Ons het ’n toegewyde blad vir mobiele toestelle sodat ons diens maklik bereikbaar is op u mobiele toestel.
Ons vervang die domeinnaam elke 45 dae om te voorkom dat admins ons domein blokkeer.
Kies taal:
English |
Afrikaans |
Shqip |
العربية |
Euskara |
беларускі |
български език |
Català(Valencià) |
中文 |
正體中文(台灣) |
简体中文(中国) |
Hrvatski |
Čeština |
Dansk |
Nederlands |
Eesti |
فارسی |
Suomi |
Français |
Deutsch |
ქართული |
Ελληνική γλώσσα |
עִבְרִית |
हिंदी(Hindī) |
Magyar |
Lietuvių kalba |
Bahasa Indonesia |
Gaeilge |
Italiano |
日本語 |
한국어 |
Latviešu |
Māori |
Македонски |
Bahasa Melayu |
Lingwa Maltija |
Norsk |
Polski |
Português(Portugal) |
Português(Brazil) |
Română |
Русский язык |
српски |
Slovenský jazyk |
Slovenščina |
Svenska |
Español |
ไทย |
Türkçe |
Українська |
اُردُو |
Tiếng Việt |
יידיש |
isiZulu