10 Minute Mail

  • Oor
  • Vertaal
  • Geskiedenis
  • Blog

What is 10 Minute Mail?

10minutemail.net is ’n gratis, wegdoenbare e-posdiens. U tydelike e-posadres sal na 10 minute verval waarna u geen toegang daartoe sal hê nie. U kan die tyd met 10 minute verleng.
Die webwerf waarop u aanteken kan u persoonlike inligting verkoop: u weet nooit waar u e-posadres gepubliseer gaan word nie. In sulke tye is ’n 10-minuut e-posadres die beste oplossing vir u probleme.

10 Minute Mail needs your support


Make a donation to us



Or

Help us translate website.

Welkom by 10 Minute Mail

10minutemail.net is ’n gratis, wegdoenbare e-posdiens. U tydelike e-posadres sal na 10 minute verval waarna u geen toegang daartoe sal hê nie. U kan die tyd met 10 minute verleng.
Die webwerf waarop u aanteken kan u persoonlike inligting verkoop: u weet nooit waar u e-posadres gepubliseer gaan word nie. In sulke tye is ’n 10-minuut e-posadres die beste oplossing vir u probleme.

Gereelde vrae

V1: Kan ek posbusse pasmaak?

A1: NEE, ons webwerf is WERKLIK wegdoenbare posdiens, gevolglik kan ons nie toelaat dat gebruikers die naam van ’n posbus pasmaak nie. Dit beskerm die privaatheid van alle gebruikers. Ons hoop u verstaan waarom pasgemaakte name ontoelaatbaar is.

V2: Sal dieselfde posbus later weer verskyn?

A2: NEE, ons gebruik bitmaprekordgegenereerde posbusse, selfs die posbus is geskrap. Die map sal die gebruikte e-posse skrap en voorkom dat dit weer gegenereer word.

Q3: Is dit net 10 minute?

A3: NEE, u kan die tyd uitrek voordat dit verval. Gedurige uitbreiding sal voorkom dat die posbus verval.

Kontak ons

Gebruik Facebook of e-pos: [email protected] om ons te kontak (Engels of Sjinees). Ons kan nie altyd antwoord nie maar gaan ons bes doen om te reageer.

Oor Taal

Dankie aan die volgende vriend(e) vir vertaling:

Blip Noodlum

Popular Articles

10 Minute Mail: Instant Registration Solution

In today's digital age, online privacy and convenience often seem at odds. Enter 10 Minute Mail, a service that offers a quick and efficient solution to one of the internet's most common annoyances: mandatory email registration.

How to Protect Your Inbox with Temporary Email

Accessing online content often requires your email address, leading to unwanted emails or security risks. Temporary email services provide a safe solution, allowing you to register without exposing your primary email to these issues.

Never Lose Access: The Semi-Permanent Link Feature of Our Temporary Email Service

In the world of disposable email addresses, our service stands out with a unique feature that gives you extended control over your temporary inbox. Let's dive into how this innovative functionality works and why it's a game-changer for users who need a bit more flexibility with their temporary email addresses.

Unlock the Power of Temporary Emails: Your Secret Marketing Weapon

With privacy concerns and inbox clutter on the rise, temporary email services have become a powerful tool. These disposable addresses do more than shield against spam; they can be a secret weapon in digital marketing. Discover how our 10 Minute Email service can help you navigate the online world effectively.

Wegdoenbaar

Alle posbusse is werklik wegdoenbaar, ken-nie-die-geskrapte-terugkry-nie posbusse, geeneen kry toegang tot u posbus nie.

Privaatinbus

Ons bied geen pasgemaakte posbus nie, posbusse word ewekansig geskep, vorige adresse sal nie herhaal word nie. Geeneen kan u e-pos lees nie.

Hervul in tyd

U kan die toegangstyd vir u posbus verleng na tot 100 minute.

Herstel

U kan die pas vervalle posbus herstel voordat dit deur die stelsel verwyder word.

Mobiele ondersteuning

Ons het ’n toegewyde blad vir mobiele toestelle sodat ons diens maklik bereikbaar is op u mobiele toestel.

Domein verander

Ons vervang die domeinnaam elke 45 dae om te voorkom dat admins ons domein blokkeer.

 |  Help us translate website.

Choose language:
English | Afrikaans | Shqipëria | العربية | Euskara | беларускі | български език | Català(Valencià) | 中文 | 正體中文(台灣) | 简体中文(中国) | Hrvatski | Čeština | Dansk | Nederlands | Estonian | Fârsi | Suomi | Français | Deutsch | ქართული | Ελληνική γλώσσα | עִבְרִית | हिंदी(Hindī) | Magyar | Lietuvių kalba | Bahasa Indonesia | Gaeilge | Italiano | 日本語 | 한국어 | Latviešu | Māori | Македонски | Malaysian | Lingwa Maltija | Norsk | Polski | Português(Portugal) | Português(Brazil) | Română | Русский язык | српски | Slovenský jazyk | Slovenščina | Svenskar | Español | ไทย | Türkçe | Українська | اُردُو | Tiếng Việt | יידיש | isiZulu

Copyright © 2009-2024 10minutemail.net | Gee my nog 100 minute! | Mobile | Privacy